HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwer...

Ep 6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 2)

Beskrywing:

Die program is daarop gemik om dorpe te help om weer of vir die eerste keer, modeldorpe te word. In die sesde program brei ons verder uit oor die eerste stappe om samewerking tussen die gemeenskappe en hulle munisipaliteite te bewerkstellig.

In die sesde program brei ons verder uit oor die eerste stappe om samewerking tussen die gemeenskappe en hulle munisipaliteite te bewerkstellig.

Gerhard Papenfus

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: