HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 21: Is jy plunderaar, passiewe toeskouer of pro...

Ep 21: Is jy plunderaar, passiewe toeskouer of probleem-oplosser? (Deel 2)

Beskrywing:

Die eerste stadium van die proses om ’n dorp en gemeenskap suksesvol te maak, verg baie geduld. Dit behels die verandering van gesindhede, nuwe maniere van probleemoplossing en ’n gesamentlike visie. Dan eers kan die groot ontwikkelingswerk in ’n gemeenskap begin. En as ’n dorp dán losstrek, sal almal verras wees.

Luister na die deel 2 van die gesprek met Prof Pretorius:

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: