Beskrywing:
Mari Hudson steek kers op by ’n groep wat al meer as 40 dorpe besoek het om te probeer help. Wat het hulle teëgekom? Hoe word hulp en verandering volhoubaar?
Dr Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, deel stories van opheffing en samewerking, en lesse wat geleer word.

Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.