HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 14: Ontmoet die taxibaas va...

Ep 14: Ontmoet die taxibaas van Kirkwood

Beskrywing:

Marí Hudson gesels met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei oor sy droom om die taxibedryf meer professioneel en respekvol te maak. Ken jy die taximense op jou dorp? Verstaan jy die toet-toet en stop-stop optredes?

 

Mnr Tom
Mnr Tom

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Mnr Tom, agter die wiel van een sy taxis.
Mnr Tom in sy kantoor

Soortelyke plasings:

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 99: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 2)

Maak doodseker dat jy ’n goeie installeerder vir jou huis of sakeonderneming se sonkragstelsel kies, want dinge kan skeefloop as een van die honderde nuwe ‘installleerders’ wat oornag opgeskiet het,

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 98: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 1)

Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? Prof Johan Rens, verbonde aan die departement Elektriese, elektroniese en rekenaar-ingenieurswese aan die NWU, verduidelik

Deel hierdie: