Beskrywing:
Hoor hoe Cloud Jovuka se siening van sake verander het – van woedende aktivis tot ’n man wat luister en lei. In hierdie program stel Mari Hudson julle voor aan ‘n opbouende leiersfiguur van die Sondagsriviervallei wat eens ‘n opstokende aktivis was.
Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.