Opsomming:
Het Parys al skoon water? En wat van die rioolprobleme by Viljoenskroon? En wat is die wetlike pligte van ’n munisipaliteit?
Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.
Het Parys al skoon water? En wat van die rioolprobleme by Viljoenskroon? En wat is die wetlike pligte van ’n munisipaliteit?
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.
Ons fokus op Parys en die stappe wat Afriforum en dorpenaars doen om die verantwoordelike munisipaliteit sover te kry om skoon water aan die dorp en omgewing te lewer. Die
In Parys gaan dit nie goed met riool in die water nie. Die Sondagsriviervallei is bekroon vir sy skoonmaak- en groenmaakprojekte wat besig is om vlerke te kry, en kan
Wat staan werkgewers van Zimbabwiese burgers met ZEP-permitte wat in Junie 2023 verval, te doen? En waar staan sake om Parys en omstreke van rioolbesette water te red?
’n Tekort aan brandweerstasies en polisievoertuie in Vrystaatse dorpe; rioolbesoedeling ook in die Vrystaat; Eskom wat dreig op Tshwane se krag af te skakel; die effek van hoër eiendomsbelasting op