Is super-shacks in goed-beplande plakkerskampe die oplossing vir ons behuisingsprobleem? (Deel 2)
Die konsepte van humantêre argitektuur en naas-stedelike ontwerp en beplanning vir plakkerskampe, kan vir die armste mense ’n menswaardige tuiste skep. Quntin Adams vertel meer hieroor. Ons stel ook vas hoekom lasvermindering-kragonderbrekings deur Eskom onwettig is.
Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.