HomeBlogDiensteEp 86: Robertson se wingerde, ...

Ep 86: Robertson se wingerde, valskermspringers, troues, stoomtrein en planne vir uitdagings

Robertson se wingerde, valskermspringers, troues, stoomtrein en planne vir uitdagings

Het jy geweet Robertson het ’n vliegveld waar Boeings kan land? Dís een die interessanthede van die Langeberg-streek.

Marí Hudson vind meer uit oor die goeie dinge en die uitdagings van die mooi Montagu-Bonnievale-Ashton-McGregor-Robertson gebied. Beurtkrag en die instroming van buitelandse mense en die druk op die infrastruktuur is twee van die grootste uitdagings.

Wilma Christoffels van Helpende Handjies op Montagu, Johny Steenkamp, onder-burgemeester van die Langeberg Munisipaliteit en Renate le Roux van Robertson en Bonnievale se toeriste-kantoor is die gaste.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Robertson
Robertson
Toe ek die mooiste tuin in die dorp sien, het ek geweet dis die ouetehuis en dis Jaypee Malherbe se handewerk.
Toe ek die mooiste tuin in die dorp sien, het ek geweet dis die ouetehuis en dis Jaypee Malherbe se handewerk.
Robertson spog met pragtige Jakarandas
Robertson spog met pragtige Jakarandas

McGregor

En toe laat bou die vorige Langeberg-regeerders RDP behuising op die agterstoep van die oulike huisies op McGregor terwyl die ware behuisingstekort op Robertson is. McGregor het altyd interessante mense gelok. Intussen het misdaad toegeneem.

Soortelyke plasings:

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 98: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 1)

Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? Prof Johan Rens, verbonde aan die departement Elektriese, elektroniese en rekenaar-ingenieurswese aan die NWU, verduidelik

Deel hierdie: