HomeBlogDiensteEp 75: Heruitsending: Het jy geweet dat die rookre...

Ep 75: Heruitsending: Het jy geweet dat die rookreuk ná ’n brand juis die stimulus is wat help dat fynbos se sade weer ontkiem?

Opsomming:

Heruitsending: Het jy geweet dat die rookreuk ná ’n brand juis die stimulus is wat help dat fynbos se sade weer ontkiem? Die fynbosbioom het die rykste diversiteit aan plante met meer as 10 000 plantspesies. Dié gebied is bekend vir sy proteas, aronskelke, disas, brandlelies, kelkiewyn, swaardlelies, Watsonias, viooltjies, Freesias, tjinkereentjees en vele meer. Mari Hudson gesels met dr. Ernst van Jaarsveld oor die fynbosstreek.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: