HomeBlogDiensteBehuising en Ruimtelike BeplanningEp 55: Word ‘n doener soos Die Shackbouer! (Deel 1...

Ep 55: Word ‘n doener soos Die Shackbouer! (Deel 1)

Dorpe: Word ‘n doener soos Die Shackbouer! Deel 1:

Met letterlik miljoene mense in Suid-Afrika wat in plakkerkampe bly, maak Quinton Adams, bekend as die Shack Bouer, ’n verskil aan die huisvesting van mense in die informele nedersettings. Hy is een van die doeners wat dinge laat gebeur. Hy bou nie net stewige shacks nie, maar lei ook mense op om dié strukture in hulle eie dorpe op te rig. Hy wil die projek uitbrei na die hele land. Kan jou dorp te bekostig om sonder sy eie shackbouers te bly?

Quinton Adams
Quinton Adams

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Quinton Adams by ‘n shack wat sy span gebou het. Foto: Netwerk24
Quinton Adams by ‘n shack wat sy span gebou het. Foto: Netwerk24

Meer oor die shackbou-projek: https://www.theshackbuilder.com/

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: