HomeBlogDiensteEp 38: Bome vir mooi dorpe (De...

Ep 38: Bome vir mooi dorpe (Deel 2)

Bome vir Mooi Dorpe, Deel 2:

Moet jy alle uitheemse bome uitkap as jy jou dorp wil vergroen? Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aantal weke op ’n passievolle reis oor bome en plante vir elke streek. Hy gesels onder meer oor spekbome, ou peerbome en die inheemse katjiepieringboom.

Byna alle vrugtebome in ons land, is uitheems en dit sal ‘n tragedie wees as ons van dié bome ontslae moet raak. As alle bloemkombome voor die voet uitgekap word, is ons byeboere en bye in die moeilikheid. Van die uitheemse bome is nie skadelik vir die natuur nie en nie indringers nie. Maar uitheemse bome op die indringerlys, mag nie verder aangeplant word nie.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

As jy gelukkig is, kan jy die spekboom in bloei sien.
As jy gelukkig is, kan jy die spekboom in bloei sien.
Die Bosveld katjiepieringboom
Die Bosveld katjiepieringboom
Die Kaapse katjiepieringDie Kaapse katjiepiering
Die Kaapse katjiepiering
Die Bolandse waaier-aalwyn
Die Bolandse waaier-aalwyn
Die ou Saffraanpeerboom wat deur Jan van Riebeeck in die Kompanjiestuine aangeplant is. Die boom is gekloon en van sy nageslag is ook in ander dele van die land aangeplant, onder andere in Beaufort Wes.

Kontakbesonderhede van Jan Odendaal

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: