Beskrywing:
Wil jy graag in ‘n dorp woon met groen boomryke strate en parke? Met koeltebome, vrugtebome en jou eie groentetuin? Ons daag jou uit en gee raad oor hoe en waar jy kan begin om jou dorp te ‘verboom’. Ons sluit ook ons reeks oor die Pi-wetgewing af.
Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.
Kontak Jan Odendaal: Whatsapp 0837019791 of epos gLgreen@gmail.com.
Lees ook: https://greenforlifesa.wordpress.com/about/
Lees ook dié artikel:
https://candidegardening.com/ZA/stories/059f8847-d7d9-475a-88ed-be6ea4bcc73b