HomeBlogDiensteAlgemeenEp 34: Jou wyksraadslid móét a...

Ep 34: Jou wyksraadslid móét aan jou verslag doen

Beskrywing:

Die verkiesing is verby, en dorpenaars het ’n nuwe kans om hulle deelname- en waghondrol te vervul om te verseker dat hulle munisipaliteit die regte dinge doen. Jou wyksraadslid is jou “public servant” en móét aan jou verslag doen.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: