HomeBlogDiensteBehuising en Ruimtelike BeplanningEp 29: Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad v...

Ep 29: Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad vir dorpe/stede (Deel 1)

Beskrywing:

Onder huidige Ramptoestandmaatrëels wat al 18 maande van krag is, is die verwydering van onwettige plakkerstrukture ’n groter kopseer as ooit. Maar Munisipaliteite en stadsrade se hande is nie afgekap nie. Ons het gaan vasstel wat ’n dorp of stad kan doen, en dat hoe gouer opgetree word, des te beter.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: