Beskrywing:
In hierdie episode ontdek ons meer van die watervoorsiening van die vallei. En stel ons vas hoe dit gebeur dat die dorp Kirkwood en verskeie woongebiede soms dae lank sonder water is, al is daar voldoende water en is daar geen rede waarom die dorp, met die nodige beplanning deur die munisipaliteit, ‘n enkele dag sonder water hoef te wees nie.
Ons gesels weer met Mike Primmer, hoof uitvoerende beampte van die Laer Sondagsrivier Watergebruikersvereniging, en Aldré Nel, operasioenle bestuurder wat tans besig is met sy meestersgraad in Ingenierswese.
Luister hier na die potgooi:
Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Meer Inligting:
Vind meer uit die Laer Sondagsrivier Watergebruikersvereniging: http://www.sundaysriverwater.co.za/index.php/en/
Die waterbeheerders se kalender dui maande vooruit aan watter dae die kanale sonder water is vir instandhouding: http://www.sundaysriverwater.co.za/index.php/en/events-calendar
Ander kontaknommers:
- Vir algemene probleme met dienslewering in jou dorp: Kontak NEASA op 0836771011, of by Info@neasa.co.za
Besoek hul webtuiste by https://neasa.co.za - As sakemense in ‘n dorp hulp soek: Kontak die Small Business Institute:
Tel: 012 348 5440
Epos: leandre@smallbusinessinstitute.co.za
Webtuiste: https://www.smallbusinessinstitute.co.za/ - Hulp met data-insameling, sekuriteit en veiligheidsaspekte: skryf aan Richard Jannsen, hoof van Paradigm Alpha per epos by rich1base@gmail.com; http://paradigm-a.com
Besoek die volgende webwerwe vir meer inligting oor programme, fondse en hulp met omgewingsvriendelike ontwikkeling: