HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 12:  Cloud Jovuka – Van akt...

Ep 12:  Cloud Jovuka – Van aktivis tot leier

Beskrywing:

Hoor hoe Cloud Jovuka se siening van sake verander het – van woedende aktivis tot ’n man wat luister en lei. In hierdie program stel Mari Hudson julle voor aan ‘n opbouende leiersfiguur van die Sondagsriviervallei wat eens ‘n opstokende aktivis was.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

2021: Cloud Jovuka in sy restaurant, die Kilimandjaro African Cuisine Restaurant in Nomanthamsanqa op Addo.
2018: Cloud het hierdie opstand by die SRCC gelei, en is gearresteer

Soortelyke plasings:

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 99: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 2)

Maak doodseker dat jy ’n goeie installeerder vir jou huis of sakeonderneming se sonkragstelsel kies, want dinge kan skeefloop as een van die honderde nuwe ‘installleerders’ wat oornag opgeskiet het,

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 98: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 1)

Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? Prof Johan Rens, verbonde aan die departement Elektriese, elektroniese en rekenaar-ingenieurswese aan die NWU, verduidelik

Deel hierdie: