HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 11: Ontmoet Sanele en Cloud

Ep 11: Ontmoet Sanele en Cloud

Beskrywing:

Mari Hudson stel jou voor aan  twee opbouende leiersfigure van die Sondagsriviervallei wat eens opstokende aktiviste was. Ons deel ook inligting oor die sinvolste manier om as onafhanklike kandidaat te staan in die munisipale verkiesing.

Ontmoet vir Sanele en Cloud.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Sanele Makatesi, gemeenskapswerker by die Langbos Creche en Sorgsentrum op Langbos tussen Paterson en Addo. Hy wil graag ‘n Jeug Ontwikkelingsentrum in die gebied vestig. Hy was eens ‘n aktivis in die Fees Must Fall veldtog, en is vandag ‘n verantwoordelike gemeenskapsleier
Cloud Jovuka in sy restaurant, die Kilimandjaro African Cuisine Restaurant in Nomanthamsanqa op Addo.

Soortelyke plasings:

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 99: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 2)

Maak doodseker dat jy ’n goeie installeerder vir jou huis of sakeonderneming se sonkragstelsel kies, want dinge kan skeefloop as een van die honderde nuwe ‘installleerders’ wat oornag opgeskiet het,

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 98: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 1)

Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? Prof Johan Rens, verbonde aan die departement Elektriese, elektroniese en rekenaar-ingenieurswese aan die NWU, verduidelik

Deel hierdie: