HomeBlogHerstelplanneAlgemeenEp 5: Hoe kan gemeenskap en mu...

Ep 5: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 1)

Beskrywing:

In die vyfde program fokus ons op hoe inwoners te werk kan gaan om die eerste stappe te doen. Gesprekke met gemeenskappe en gemeenskapsleiers van alle sektore is die eerste stap.

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gee raad.

Gerhard Papenfus

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Deel hierdie: