HomeBlogDiensteEp 83: Kragvoorsiening in Suid...

Ep 83: Kragvoorsiening in Suid-Afrika móét verander

Opsomming:

Kragvoorsiening in Suid-Afrika móét verander. Sonplase moet opgerig word, maar wat moet die regering en besluitnemers weet van sonplase en sonenergie?  Suid-Afrika sal nié ekonomies kompeterend kan wees as ons nie die jongste tegnologie sonpanele inspan nie. ’n Internasionale kenner vertel meer.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 99: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 2)

Maak doodseker dat jy ’n goeie installeerder vir jou huis of sakeonderneming se sonkragstelsel kies, want dinge kan skeefloop as een van die honderde nuwe ‘installleerders’ wat oornag opgeskiet het,

Die gebied gevul met sonpanele verdwerg die werkers.

Ep 98: Sonkragstelsels: Kies só reg! (Deel 1)

Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? Prof Johan Rens, verbonde aan die departement Elektriese, elektroniese en rekenaar-ingenieurswese aan die NWU, verduidelik

Deel hierdie: