HomeBlogDiensteEp 68: Plante groei selfs in d...

Ep 68: Plante groei selfs in die woestyn

Opsomming:

Plante groei selfs in die woestyn. Plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld deel verstommende inligting oor die Welwitchia, die oudste plant op ons planeet in die oudste woestyn op aarde, die Namib. Dié plant kan 1500 jaar oud word! Mari Hudson gesels met dr. Van Jaarsveld, wat ook vertel hoe dié plant gekweek kan word vir woestyntuine.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Soortelyke plasings:

Gazania Krebsiana

Ep 54: Rietbron; Karootuin (Deel 3)

Rietbron; Karootuin: Deel 3. Kan mens enige tyd van die jaar bome plant as die lus jou pak? Of slegs in die vroeë lente? Karoo-inwoners moet kennis neem dat dorpe

Deel hierdie: